|
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: / Tussendoortje
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4 kop bruismeel(zelfrijzend bakmeel)
1 teelepels sout
2 teelepels bakpoeier
2 groot eiers
? koppie olie
2 teelepels wit suiker
1 kop karringmelk - soos benodig om deeg klouerig slap te maak (om te skep in muffin-panne)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng olie, eiers, melk tot glad. Meng droe bestanddele en suiker. Meng die mengsel by droe mengsel. Deeg moet slap wees om te skep met lepel, maar nie loperig nie. Skep ′n groot eetlepel vol in gesmeerde kolwyntjie-pannetjies. Bak by 200? C goudbruin.
|
|
|