|
Melktaart
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 kaneelstokkie -
500ml (2 koppies) warm melk -
4 eetlepels suiker -
sout -
4 desertlepels maizena -
2 eetlepels botter -
2 eiers, effens geklits -
20cm voorbereide blaartertdeeg
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verhit oond tot 232?C (450?F), berei deeg voor en bere in die yskas.
Sit kaneelstokkie in melk, verwarm tot net voor kookpunt en haal kaneel uit.
Meng die suiker, sout en maizena met ′n bietjie melk. Voeg mengsel by die warm melk en roer totdat die mengsel verdik.
Haal van die stoof af en voeg botter by. Laat bietjie afkoel en voeg dan die geklitste eiers by.
Gooi mengsel in die deegkors, sprinkel kaneel oor en sit in voorverhitte oond.
Verminder die hitte na 10 minute tot 177?C (350?F) en bak vir nog 15 minute.
Versier met kaneel of kaneelsuiker. Bedien as nagereg of met koffie en tee.
|
|
|