|
Sago Pudding
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 liter melk -
250ml sago(by toko te koop) -
1ml sout -
75ml suiker -
75ml botter of margarien -
4 eiers -
5ml vanielje geursel -
fyn neutmuskaat -
75ml fyn appelkooskonfyt
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verwarm melk tot net voor kookpunt. Voeg sago en sout by en kook totdat sago deurskynend word.
Roer suiker en margarien by en verwyder van stoof.
Klits eiers en vanielje geursel en voeg by sagomengsel.
Gooi in ′n oondbak en sprinkel neutmuskaat oor.
Sit in ′n pan met warm water en bak vir 45 minute by 160?C totdat dit ligbruin is.
Sit bietjie appelkooskonfyt op elke porsie.
|
|
|