|
Schones
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 ml meel -
2,5 ml sout -
15 ml bakpoeier -
60 ml botter -
125 ml karringmelk of gewone jogurt -
1 eier
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sif meel, sout en bakpoeier 2 maal. Sny die botter in die meel met ′n mes en vryf baie liggies in met vingers. Meng die jogurt en eier met ′n vurk, en meng dit met die meel om dit te bind. Meng die mengsel met ′n mes omdat jy liggies moet werk met die skonmengsel. As die mengsel te droog is, meng net ′n lepel of twee koue water tot deeg sag is. Strooi meel op tafel, druk deeg liggies met vingers tot net gemeng, en druk tot ongeveer 1,5 cm dikte. Sny in vierkante of gebruik koekiedrukker. Bak op gesmeerde oondplaat vir ongeveer 10 minute in voorafverhitte oond van 220?C (425 F) . Dit is werklik baie lekker, en ek het dit al met sukses gevries, daarna was dit net so lekker.
|
|
|