|
Koffietaart
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Kors:
4 Eiers -
1 koppie suiker -
1? koppies meel -
2 eetlepels botter -
4 eetlepels melk -
1 teelepel koffiepoeier -
2 teelepels bakpoeier -
4 eetlepels water -
1 teelepel vanielje essens -
Knippie sout
Metode:
Klits eiers en suiker tot liggeel en voeg sout by. Smelt botter, voeg melk, water en vanielje by. Sif droe bestanddele
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Bolaag:
1 pakkie "Orley whip" of vars room -
1 blik gekookte kondensmelk (karamel) -
1 sjokolade "flake" -
1 pakkie karamel kitspoeding -
250ml melk
Metode:
Maak kitspoeding met melk aan. Klits "orley whip"/ room styf. Klits poeding, "orley whip"/room en karamel kondensmelk saam. Skep bo oor kors. Strooi "flake" bo-oor. Bere in yskas(koelkast).
|
|
|