|
Eisalade
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 6 personen
Ingredienten: 1 slaaikop, fyn gekerf -
8 eiers, hardgekook -
sout en vars gemaalde swartpeper -
250 ml natuurlike jogurt(yogurt) -
50 ml mayonnaise -
45 ml blatjang(vruchten chutney) -
5 ml suurlemoensap(citroensap)
1 klein ui, in ringe gesny
fyn gekapte pietersielie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Rangskik die slaaiblare op ‘n mooi opdienbord. Sny die eiers in kwarte en rangskik bo-op. Geur goed met sout en peper. Meng die res van die bestanddele behalwe die pietersielie en ui en giet oor die eiers en slaaiblare. Rangskik uieringe bo-op en strooi pietersielie oor.
Lewer 6 porsies.
|
|
|