|
Rolkoek
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 koppie suiker - 4 teelepels bakpoeier -
1 koppie koekmeel - 4 eiers -
1 teelepel vanilla geursel - sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Room suiker en eiers. Voeg meel en bakpoeier by. Voeg geursel by. Bak by 180 vir 10 - 15 minute. Gooi uit op klaim suikerbestrooide vaddoek. Smeer konfyt op. Rol vinnig op. Draai toe in waspapier.
|
|
|