|
Vleesrol
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 gram maalvleis - 500 gram varkworsvleis -
1 middelslag wortel gerasper - 1 ui gerasper -
2 eetlepels olie - 4 eiers -
2 snye witbrood - 2 eetlepels pietersielie -
1? teelepel sout - 1ml peper -
? koppie cheddar kaas gerasper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng vleis liggies. Voeg wortel en ui by. Braai in olie. Klits 2 eiers by en kook oorblywende 2 tot hard. Verkrummel brood, meng vleis, groente, geklitste eiers, broodkrummels, pietersielie, sout en peper. Rol mengsel op foelie 40x30. Rasper eiers op vleis. Strooi kaas bo-oor. Rol vleis op soos rolkoek. Plaas in broodpan. Bedek met foelie. Bak vleisrol +- 180C vir 1? uur. Haal foelie af. Stel oon 220C - Bak tot bruin. Bedruip met sous af en toe.
|
|
|