|
Marokkaanse Kruidenbrood
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: / Brood
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4? koppies koekmeel -
10g kitsgis -
2ml sout -
2 teelepels gedroogde oregano -
2 teelepels gemaalde koljander -
1 teelepel gemaalde komyn -
3 knoffelhuisies, in bietjie sout gemaal -
125 ml water -
250 ml melk -
2 eetlepels botter -
2 teelepels suiker -
olyfolie - growwe sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng alles tot by die water.
Verhit intussen die melk, botter en suiker.
Voeg by die mengsel en knie goed vir 10 minute tot elasties.
Laat rys in ′n warm plek terwyl dit toe is met ′n doek (ongeveer 40 minute).
Sit in oondpan en laat weer rys.
Verdeel in blokke en verf met olyfolie.
Sprinkel growwe sout bo-oor.
Bak by 200?C vir 15 minute en dan by 180?C vir 25 minute.
Breek met vingers en eet.
|
|
|