|
Appel-gehaktballen
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 Ui geskil en in ringe gesny -
2 knoffelhuisies fyngedruk -
2 to 3 Appels, geskil en in blokkies gesny -
15 ml Sojasous -
250 ml Warm hoenderaftreksel of water -
10 ml fyngekapte vars salie -
2 ml Fyn Gemmer -
10 ml suiker -
mielieblom
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Metode
Meng al die bestanddele vir die frikkadelle liggies in ′n groot mengbak.
Vorm sowat 12 frikkadelle.
verhit olie in ′n pot en braai frikkadelle tot bruin.
Skep frikkadelle uit en hou eenkant.
Sorteer ui en knoffel in dieselfde pot tot sag.
Voeg die appelblokkies by en roerbraai sowat 5 minute tot glansig.
Giet sojasous en aftreksel by en verhit tot kookpunt.
Voeg res van die bestanddele by behalwe mielieblom.
Laat prut tot die appels byna sag is en die sous effens afgekook is.
Voeg die frikkadelle by en sit deksel op.
Laat prut oor lae hitte tot die appels sag is en die frikkadelle gaar is.
Verdik die sous met die mielieblom wat aangemaak is met ′n bietjie water.
Laat sous verdik.
|
|
|