|
Lewerkoekjes
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Tussendoortje
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500g skaaplewer - 4 middelslag aartappels
250ml gesnyde groenboontjies - 2 spinasieblare -
1 middelslag tamatie - 1 ui
1 sny brood - 3 eiers -
180ml ongesif afgemeet meelblom 15ml -bakpoeier -
10ml sout - 1ml peper
kookolie vir vlak braai.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Trek die vliese van die lewer af en sny die lewer in stukke. Maal die lewer beurtelings met die aartappels, boontjies, spinasie, tamatie en ui. Maal die brood laaste(sodat jy terselfdertyd die meul skoonmaak.)Voeg die eiers by die gemaalde mengsel en meng goed. Voeg die meelblom, bakpoeier, sout en peper by en meng. Skep lepelsvol lewermengsel in vlak warm kookolie en braai dit eers aan die een kant oor matige hitte tot gaar en bruin. Dreineer die lewerkoekies goed op kombuispapier en sit dit warm of koud voor. Hierdie koekies vries goed.
|
|
|