Kerriepot

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
1 skaapafval, skoon gemaak -
1 liter water (4k) -
12,5 ml botter of margarien (le) -
2 uie, gekap -
10 ml kerriepoeier (2t) -
5 ml borrie (1t) -
5 ml sout (1t) -
10 ml suiker (2t) -
12,5 ml asyn-opsioneel (le) -
mielieblom, aangemaak met ′n bietjie water

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Plaas die afval in ′n kastrol, voeg die water by en plaas die deksel op.
Laat die vleis opkook en skep dan die skuim wat bo-op vorm, af.
Kook die afval ongeveer 4 tot 6 uur oor lae hitte. Vul die water aan, indien nodig.
Voeg die sout en asyn, asook die uie en aartappels by, en laat dit met die deksel op prut totdat die aartappels gaar is.
Skep die oortollige vet af. Verdik die sous met aangemaakte mielieblom.
Kook ongeveer 45 minute lank in ′n drukkastrol. Die gaarmaaktyd van afval hang af van die ouderdom van die skaap. Kyk liewer gereeld hoe sag die afval al is, ook wanneer dit in die drukkastrol gaargemaak word, anders kook dit dalk te pap.**
Smelt die botter of margarien en soteer die uie daarin totdat dit deurskynend is.
Voeg die kerriepoeier en borrie by en braai dit effens. Voeg die uie en aartappels by die afval, strooi die sout oor en voeg die suiker by.
Roer dit goed deur. Kook dit totdat die aartappels gaar is. Proe, en voeg nog geurmiddels na smaak, asook die asyn, by. Verdik die sous met mielieblom (indien nodig).

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 24-04-2024