|
Aardappelcharlotte
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4 gerasperde aartappels -
1 fyngekapte ui -
45 ml botter -
2 snye witbrood geweek in koue water -
2 geklitste eiers -
10ml sout -
5ml paprika
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Stel die oond op 200?C. Braai die uie in botter. Druk die water uit die brood en voeg die brood by die uie. Meng die mengsel met die gerasperde aartappels, eiers, sout en paprika. Plaas die mengsel in ′n gesmeerde vuurvaste oondskottel en bak tot dit goudbruin is, nagenoeg 40 minute. Bedien met brood en ′n appelsous.
|
|
|