|
Aardappel-erwtenkerrie
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 eetlepels botter -
1 opgesnyde ui -
2 teelepels borrie(GEELWORTEL) -
2 teelepels gemaalde komyn -
2 teelepels gemaalde koljander -
′n kwart teelepel kerriepoeier -
2 lourierblare -
1 blikkie geskilde tamaties -
450g geskilde aartappels in kwarte gesny -
300ml water -
300g gevriesde ertjies
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Smelt die botter in ′n kastrol en braai die uie tot dit sag is. Roer dan al die speserye by en voeg die res van die bestandele by. Bring tot kookpunt, draai dan die hitte af, sit ′n deksel op en kook stadig vir 15 minute.
Bedien saam met rys.
|
|
|