|
Gehaktschotel
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 gr. maalvleis
1 ui
2eetleppelsolie
1? koppie rou rys
1 blikkie minestronesop
1 blikkie geroomde sampioene
100 ml blatjang
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai vleis en ui tot gaar en bruin.
Gooi in diep skottel (glas)
Gooi rou rys bo-oor.
Smeer blatjang oor rys
Dan minestronesop
Maak 3 blikkies vol kookwater en gooi bo oor
Bak in oond vir 1 uur tot droog.
|
|
|