|
Abrikozenchutney
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Anders
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 100 appelkose gedroog of vars - 1 groot ui gerasper - klein knoffel fyn - 1+1/4kg suiker - 1 t cayenne - 1 e sout - 2 e gemmerpoeier - 1 t mosterdpoeier 1 liter asyn
Voorbereiding:
Bereidingswijze: -gedroogde appelkose goed afspoel en oornag in water week -kook hulle in dieselfde water totdat hulle sag is -kook knoffel en uie 10 min. in asyn totdat hulle sag is -voeg die suiker, speserye en sout by die gekookte appelkose en kook 30-60 min. totdat dit dik genoeg is(roer af en toe om te voorkom dat dit nie aanbrand nie) -gooi dit in warm, skoon droe bottels en verseel hulle dadelik -
|
|
|