|
Gebakken Bananepudding
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Bak poeding met oorryp piesangs -
30 ml [2 e] gesmelte botter -
250 ml [1 k] suiker -
1 eier geklits -
250 ml [1 k] koekmeelblom -
5 ml [1 t] bakpoeier -
5 ml [1 t] koeksoda -
knippie sout -
60 ml [? k] water -
5 ryp piesangs, fyn gedruk
STROOP:
30 ml [2e] kondensmelk
250 ml [1k] water
200 ml suiker
15 ml [1e] botter
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 180?C [350?F]. Bespuit ′n diep, oondvaste bak, sowat 24cm in deursnee, met kleefwerende middel of smeer met margarien.
Klits botter en suiker en roer geklitste eier by. Sif die droe bestanddele saam en roer dit om die beurt met die fyngedrukte piesangs en water by suikermengsel in. Giet in die voorbereide oondbak en bak sowat 35 minute lank of tot ′n toetspen skoon uit die middel van die poeding kom en die poeding goudbruin is.
Giet al die bestanddele vir die stroop in ′n kastrol en verhit tot die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en prut dan totdat die stroop effens verdik, sowat 3-4 minute lank. Prik die poeding met ′n vurk en giet die warm stroop oor sodra dit uit die oond kom. Dien op met dun vla of room.
[Genoeg vir 3-4 mense.]
|
|
|