|  | 
        
    Kerrie Bonensalade | Algemeen Bereidingstijd: 30-60 minuten
 Maaltijdgang:  / Salades
 Soort keuken: Afrikaanse keuken
 Techniek:
 Aantal personen:
 
 Ingredienten:
 350 ml gaar bruin of gespikkelde bone - 1 medium tamatie, in blokkies gesny -
 1 medium ui, gekap -  50 ml rosyne -
 5 ml kerriepoeier   3 ml sout -
 3 selderystingels, in stukkies gesny -       knippie peper -
 Franse slaaisous -  slaaiblare om bak mee uit te voer
 
 Voorbereiding:
 
 
 Bereidingswijze:
 Meng al die bestanddele liggies. Voer ′n slaaibak uit met die slaaiblare en skep die slaaimengsel daarin. Verkoel die slaai voor opdiening.
 
 
 |  | 
 |