|
Iets Anders Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Twee kleure druiwe - kies self wattter en hoeveel - Appel, geskil en in blokkies gesny - 1 of 2 - Selderystingel (of 2) - in blokkies gesny - moenie dit weglaat nie
- ′n Groot handvol ′kroutons′ - of blokkies brood (so groot soos dobbelstene) wat jy uitgedroog het
- ′n Handvol gebreekte okkerneute - gesoute pekans werk ook
- Fetakaas - in blokkies gesny
- Enige slaaisous van jou keuse
Voorbereiding:
Bereidingswijze: As jy ′n soeter slaai wil he, gebruik meer druiwe.
As jy ′n souter slaai wil he, gebruik meer fetakaas.
|
|
|