|
Eten Bij Camperen
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500g boerewors, in skywe gesny -
2 knoffelhuisies, gekneus -
2 uie gekap -
15ml kookolie -
2ml rissiepoeier (chillipoeder) -
15ml kerriepoeier -
250ml vleisaftreksel (runderboeillon) -
15ml tamatiepuree -
30ml suurlemoensap (citroensap) -
5ml sout -
2ml vars gemaalde swartpeper -
3 aartappels, in blokkies gesny -
4 piesangs(banaan), in skywe gesny
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Rooster wors tot byna gaar. Hou eenkant warm. Soteer intussen knoffel en ui in verhitte kookolie. Voeg rissie- en kerriepoeier by en braai effens. Voeg verhitte vleisaftreksel, tamatiepuree, suur lemoensap, sout en peper by. Voeg aartappels en wors by en prut vir 20 minute. Voeg piesangs by, meng goed en verhit deeglik. Sit voor met gebotterde heelgraanbrood.
|
|
|