|
Kippengerecht Met Chips
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 Hoender(grote kip) -
3 blikke ′Sweetcorn′(mïas uit blik) -
Mayonnaise -
2 pakke Kaas en Uie skyfies(chips uit pak alle smaken kan) -
1 pakkie Sampioensoppoeier(champignon roomsoeppoeder) -
1½ kop Melk
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook hoender met sout, peper en naeltjies(kruidnagel). Laat afkoel en ontbeen. Sny in happie-groottes. Smeer bak liggies.
Sit laag ′sweetcorn′ onder in bak. Sit dan ‘n laag hoender bo-op sweetcorn. Plaas ‘n paar lepels-vol mayonnaise bo-op hoender en versprei liggies. Krummel skyfies oor. Herhaal die lae weer.
Kook soppoeier met melk tot dik en gooi oor hoender. Krummel laaste weer ‘n laag skyfies oor.
Bak 20 minute by 350 °F (180 °C).
|
|
|