|
Gebraden Hamkoekjes
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Voorgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 ml gemaalde ham Hamgehakt)
100 ml meel (bloem)
vars gemaalde swartpeper
30 ml pietersielie, gekap
30 ml mosterd
15 ml botter
1 eier, geklits
15 ml suurlemoensap (citroensap)
`n bietjie neutmuskaat, gerasper
30 ml olie
1 pynappel {ananas) , in ringe gesny
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng al die bestanddele behalwe die botter, olie en pynappel.
Verhit die botter en olie, skep lepels vol deeg in die pan en braai alkant bruin.
Skep uit en dreineer op handdoekpapier.
Braai die pynappelringe in die pan bruin.
Skep `n koekie op elke pynappelring en bedien.
|
|
|