|
Eieren Zoute Taart
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 4 personen
Ingredienten: 4 tamaties geskil, en in dik skywe gesny
1 ui, fyn gekap
25 ml vars pietersielie, fyn gekap
6 hard gekookte eiers, afgedop, in skywe gesny
50 ml droë broodkrummels
12.5 ml botter of margarien
6 eiers, geklits
5 ml sout
1 ml varsgemaalde swartpeper
250 ml room
100 ml bier
1
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 180ºC. Rangskik die tamatieskywe op die boom van `n goed gesmeerde oondskottel. Strooi die ui en pietersielie oor die tamatieskywe en rangskik die eierskywe bo-op. Strooi die broodkrummels oor die eierskywe en stip dit met die botter of margarien. Klits die res van die bestanddele saam en gooi dit versigtig oor die inhoud van die oondskottel. Bak dit 45-50 minute lank op die middelste oondrak totdat dit ferm is.
|
|
|