|
Bobotie
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 dik snye bruinbrood
500 ml melk
15 ml appelkooskonfyt
5 ml gemmer
2 groot uie gekap
2 eiers
paprika
1 kg maalvleis
olie vir braai
15 ml kerrie poeier
75 g pitlose rosyne
1 pakkie beesstert soppoeier
2 ml droe mosterd
sout na smaak
5 ml aromat
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Week brood in die helfte van die melk.
Braai uie in bietjie olie tot sag en goudbruin.
Voeg by kerriepoeier, gemmer, appelkooskonfyt en rosyne en roer.
Voeg vleis by en roer, braai deeglik.
Voeg soppoeier en brood by.
Klits eiers en oorblywende melk, mosterd en sout.
Voeg die helfte van die mengsel by die vleis.
Skep in oondskottel.
Gooi rres van melmengsel bo-oor.
Bak ongeveer 45 min teen 180?C.
Stooi paprika oor en bedien.
|
|
|