|
Tomaten-kippenlevertjes
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 houers (250g elk) hoenderlewertjies, skoongemaak
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
olie
1 uie in ringe gesny
1 groen soetrissie(paprika), ontpit en in blokkies gesny
200g sampioene in skywe gesny
2 ryp tamaties, ontvel en in blokkies gesny
10ml tamatiesous
25 - 50 ml worcestersous
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Geur die hoenderlewertjies na smaak met sout en peper en braai in ′n bietjie
olie tot bruin van buite, maar nog ligpienk van binne. Skep uit en hou eenkant.
Soteer die uie en soetrissie in dieselfde pan tot sag. Voeg die sampioene by
en roerbraai tot ligbruin. Voeg die tamatieblokkies by. Meng die tamatie en
worcestersous, voeg by die sampioenmengsel en prut tot ′n moes. Skep die
hoenderlewertjies terug in die pan en prut tot die gereg lekker warm is. Geur
weer met sout en peper indien nodig. Dien op met rys.
|
|
|