|
Pasta Gerecht Met Mosselen
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 pak pasta van jou keuse
1 pakkie spek
2 blikkies gerookte mossels
1 blikkie tamatie en uie smoor
knoffel
witsous of kaassous (sommer die kits pakkies of nog beter maak jou eie)
gerasperde kaas
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook die pasta volgens die aanwysings
intussen braai die spek tot lekker bros, voeg knoffel by en braai 1 minuut
gooi tamatie en uie smoor by
dreineer olie van gerookte mossels en voeg mossels ook by
laat prut tot warm - sowat 1 minuut
geur met sout (indien nodig aangesien dit reeds souterig sal wees) en peper
dreineer gaar pasta en vorm lae met pasta en mengsel in ′n oondvaste bak
gooi die witsous/kaassous oor die gereg en sprinkel gerasperde kaas bo oor
bak in oond tot kaas gesmelt is
sit voor met mengelslaai en lekker vars brood
|
|
|