|
Perzikenkip
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1.5 kg hoender, ontvel-
4 eetlepels olyfolie-
1 blik (410g) perskeskyfies -
250ml lemoensap-
1 medium appel, gerasper-
2 eetlepels buin suiker-
1 eetlepel mostert (ek gebruik volgraan Dijon) -
2.5 cm stuk vars gemmer, opgekap -
1 groot ui, opgekap -
Vars knoffel na smaak-
Sout & peper na smaak
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai die hoender in die olie tot goudbruin.
Dreineer die perskesous in die pot waarin die honder gekook gaan word.
Plaas die reeds-gebraaide hoednerstukke hierin & begin solank kook terwyl die res can die hoender braai.
Kook die lemoensap, gerasperde appel, suiker, gemmer & mostert in ′n ander pot vir 5-10 minute.
Braai die ui & knoffel in dieselfde pan as waarin die hoender gebraai is.
Geur die hoenderstukke met sout & peper.
Plaas die gebraaide ui op die hoender & gooi die lemoensapmengsel bo-oor.
kook vir ongeveer ′n uur of tot die hoender sag is.
Bedien met koeskoes.
|
|
|