|
Koekjes
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Tussendoortje
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 3 koppies koekmeel - ? teelepel sout -
? pond botter - 2 teelepels bakpoeier -
1 eier - maalvleis
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Vryf botter in meel waarin bakpoeier en sout is. Meng eier met bietjie melk. Meng deeg daarmee. Dit moet rolbare deeg wees. Rol dun uit en sny in klein vierkante. Vul met gaar maalvleis en vou punt oorkruis. Bak in warm olie bo-op die stoof.
|
|
|