|
Bladerdeegkorst
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 gram koekmeel - 250g botter -
sout - 2 eiergele -
1 koppie yswater - 2 eetlepels witasyn/suurlemoensap/brandewyn
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sit rasper in vrieskas om baie koud te word. Sif meel in ksottel. Rasper al die botter in die meel. Bedek met deksel. Laat onaangeraak vir 12 uur in yskas. Klits eiergele en asyn op meel en werk goed deur met hande. Sit weer 12 uur in die yskas. Meng 1 koppie koekmeel en 1 teelepel kremetart baie goed. Gebruik die mengsel om deel mee uit te rol. Rol deeg goed deur in langwerpige strook. Vou punte in. Sny in stukke af en vries.
|
|
|