|
Mosselsoep
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Soepen
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 185g mossels (1 blik) -
2 swoerdlose spekvleisrepies, fyn gesny -
1 groen soetrissie, gekap -
1 middelslag ui, gekap -
60ml grasui, in ringetjies gesny -
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak -
knippie gedroogde tiemie -
450g sampioenroomsop (1 blik) -
30ml vars, fyn gekapte pietersielie -
185g klein pienk garnale, gedreineer (1 blik)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Dreineer die mossels en behou die vloeistof.
Soteer die spekvleis, soetrissie, ui en grasui ongeveer 4 minute lank.
Voeg sout, peper en tiemie by.
Voeg die sampioenroomsop en gedreineerde mosselvloeistof by.
Verhit die mengsel tot kookpunt.
Voeg die pietersielie en pienk garnale by en bedien dadelik.
|
|
|