|
Kippenlever Risotto
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500g hoenderlewer -
2 gekapte uie -
vars knoffel (na smaak) -
1 pakkie gesnyde sampioene -
gekapte groenrissies en chilli (na smaak) -
sout en vars gemaalde swartpeper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai al die bestanddele in olyfolie en knoffelbotter.
Voeg 4 koppies Italiaanse rys by en braai saam.
Voeg 2 blokkies hoenderekstrak (los op in 8 koppies water), asook 1 pakkie wit sampioenroomsop by.
Kook alles saam, met deksel op pot, tot gaar. Moenie te veel roer nie.
Bedien met Italiaanse brood, Tobasco en rooi wyn.
|
|
|