|
Kippenpastei
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 Groot hoender of 2 kg hoenderborsies -
2 pakkies hoendernoedelsop -
1 koppie mayonnaise
1 groot pak kaas- en uieskyfies, fyngedruk -
750 ml water
Gerasperde kaas
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Metode
Maak hoender skoon en geur met middels soos naeltjies, sout en peper en hoendergeurmiddels.
Braai hoender mooi bruin en kook baie sag. Ontbeen hoender en sny in stukkies.
Meng soppoeier, water en mayonnaise, klits goed om klonte te vermy.
Meng hoender en skyfies en voeg sopmengsel by. Plaas in oondpan, strooi kaas oor.
Bak vir 1 uur by 180?C of tot gestol, maar nie droog nie. Pastei moet nie loperig wees nie.
Geniet as ′n hoofmaaltyd of saam met ′n slaai. Vries ook baie goed as dit gaar is.
Die hoenderpastei se bestanddele is genoeg vir ′n oondpan en die familie sal hulle vingers afeet.
|
|
|