|
Spaghetti Carbonara
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 10ml olyfolie -
1 knoffelhuisie, geskil -
250g streepspek, in repies gesny -
375g spaghetti -
2 eiers -
2 eiergele -
60ml gerasperde parmesaankaas -
sout en varsgemaalde swartpeper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verhit olyfolie en knoffel in ?n pan.
Voeg spek by en soteer tot goudbruin en bros, ongeveer 5-10 minute.
Verwyder die knoffel.
Gebruik ?n groot mengbak en klits die eiers, eiergele en parmesaankaas liggies saam.
Geur met sout en peper.
Kook intussen die spaghetti volgens die aanwysings op die pakkie.
Dreineer en gooi ? 100ml van die kookwater by die eier meng sel.
Voeg die spek met olie en ai by die eiermengsel en meng.
Roer laastens die spaghetti in en bedien onmiddelik, met ekstra parmesaankaas indien verkies.
|
|
|