|
Chakalaka
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 30 ml Olie
1 Uie gekap -
1 Huisie knoffel, gekneus -
3 cm Gemmer geskil en gerasper -
15 ml Kerrie Poeier -
3 Wortels grof gerasper -
1 420 g Blik All Gold Boontjies in tamatiesous -
1 410 g Blik Tamatie en Uie Sous -
Sout en Peper na smaak
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verhit die olie en braai die ui tot sag.
Voeg knioffel en gemmer by en braai vir 1 minuut.
Voeg wortels by en braai vir 2 minute.
Voeg die twee blikke se inhoud by.
Meng goed en verhit goed.
Voeg sout en peper na smaak by.
|
|
|