|
Gembertaart
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Bestanddele Tert Kors:
1 k Meekblom -
1 e Strooisuiker -
125 g Margarien -
′n Knippie sout
Bestanddele Tert:
1 k Goue stroop -
1 k kookwater -
2 k Water -
2 e Vlapoeier -
2 e Mielieblom -
1 t Vanilla -
75 g Ingelegde gemmerkonfyt -
? t Fyn gemmer
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Metode Tert kors:
Meng die meelblom en suiker.
Vryf botter daarin totdat dit krummelrig is.
Druk die mengsel op die boom en diue kante van ′n groot tertdop vas.
Bak dop by 190?C tot mooi bruin.
Metode Tert:
Meng die stroop, kookwater en fyn gemmer en kook dit saam.
Voeg gemmerkonfyt by en meng deeglik.
Meng die mielieblom en vlapoeier met die koue water.
Voeg die mielieblom mengsel by die gemmer mengsel.
Kook die mengsel vir 3 minute.
Gooi die mengsel in gebakte tertkors, laat afkoel en styf word.
Versier met geklopte room indien verkies.
|
|
|