|  | 
        
    Broodsalade | Algemeen Bereidingstijd: 20-30 minuten
 Maaltijdgang:  / Salades
 Soort keuken: Afrikaanse keuken
 Techniek:
 Aantal personen:
 
 Ingredienten:
 6 eiers -
 6 eetlepels asyn -
 6 eetlepels suiker -
 1 eetlepel mostertpoeier -
 sout na smaak -
 750 g Mayonaise -
 3 koppies broodblokkies -
 1 koppie kaasblokkies
 
 Voorbereiding:
 
 
 Bereidingswijze:
 Klop eiers tot skuimerig. Meng asyn, suiker mostert met bietjie water en voeg by geklopte eiers. Roer oor warm plaat tot dit dik is. haal van hitte af en klits goed. Laat afkoel en voeg mayonaise by. Braai broodblokkies in diep olie tot bruin. Dreineer en meng met brood en kaas. Gooi sous oor net voor opdiening.
 
 
 |  | 
 |