| 
        
         | 
                
    
        
    Varkenskarbonade Met Heerlijkste Saus 
    
     
                     
                             
                             Algemeen 
                          Bereidingstijd: Langer dan 2 uur 
                          Maaltijdgang: Hoofdgerecht /  
                          Soort keuken: Afrikaanse keuken 
                          Techniek:  
                          Aantal personen: 
  
                          Ingredienten: 6 groot varktjops - 
1/2 kop blatjang "chutney" - 
Bietjie knoffel - 
1 kop kookwater - 
1/2 kop mayonnaise - 
1/2 kop tamatiesous - 
1 pakkie bruinuiesoppoeier
  Voorbereiding:  
  
                          Bereidingswijze:  Braai tjops goudbruin aan beide kante. Meng die sousbestanddele bymekaar en gooi oor die tjops wat in ′n oondvaste skottel gesit is, sit foelie oor en bak vir 1 uur in die oond. Bedien met rys en gemengde groente. 
                                 
                         
                     
         
        
                     
        
                      | 
        
                     
                         
                           |   
     
                 |