|
Spaghetti Schotel
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 200 g (500 ml) Rou spaghetti (kleiner gebreek) -
1 Blik (410 g) Mieliepitte, gedreineer -
1 Blik (300 g) Soutbeesvleis, fyngemaak -
1 Groot tamatie, geskil en gekap -
1 Middelslag ui, gekap -
1 Soetrissie(paprika), ontpit en gekap -
25 ml Fyn pietersielie -
2 Eiers, geklits -
125 ml Melk -
50 g (125 ml) Gerasperde kaas
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook die spaghetti tot sag en dreineer. Voorverhit die oond tot 180?C (350F). Smeer of bespuit ′n vlak, oondvaste bak met ′n volume van 1L. Meng die spaghetti liggies met die mieliepitte, soutbeesvleis, tamatie, ui, soetrissie, pietersielie, eiers en melk. Geur die mengsel na smaak met
′n bietjie sout en swartpeper, indien verkies. Skep die mengsel in die bak en strooi die kaas bo-oor. Bak 50 tot 60 minute op die middelste oondrak tot gaar. Sit warm voor. (Lewer 6 tot 8 porsies)
|
|
|