|
Oxtailbroodje
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: / Brood
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 pak (500g) bruismeel
1 pakkie (4 porsies) beesstersoppoeier
1 houer (500 ml) karringmelk
50g (125 ml) gerasperde Cheddar-kaas
knypie rooipeper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 180c. Smeer ′n broodpan van nagenoeg 20 * 14 * 7 cm.
Meng die bruismeel, soppoeier en karringmelk goed saam. Skep die deeg in
die pan en maak dit gelyk. Strooi die kaas en rooipeper oor. Bak die
broodjie ′n uur lank op die middelste oondrak. Keer dit op ′n draadrak.
|
|
|