|
Alfredo
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 hoenderblokkkie aangemaak met 250ml water -
? koppie meel -
2 knoffelhuisies fyngedruk -
? teelepel peper -
90ml yoghurt -
500g gekookte noodles -
6 lepel gerasperde Parmesan -
vars pietersielie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng die meel, knoffel, hoenderblokkie en peper geleidelik in n pan tot n gladde mengsel. Verhit dan tot die mengsel kook en dik raak. Roer aanhoudend. Verwyder van hitte en roer die yoghurt by. Meng dan saam met die pasta en kaas. Sprinkel pietersielie bo-oor.
|
|
|