|
Franse Brood Pizza
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 410g blik boontjies in tamatiesous -
1 Franse brood(stokbrood) -
1 ui, gekap -
1 tamatie, geskil en fyngesny -
25ml groen soetrissie(paprika), fyngesny -
5ml mosterd -
80g songedroogde tamaties -
80g olywe, ontpit -
80g peppadews -
500ml Cheddar, gerasper -
pietersielie, gekap
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verhit die oond tot 180?C. Sny die brood in die lengte deur en verwyder die krummels. Meng die krummels met die res van die bestandele, maar net helfte van die kaas. Skep die mengsel in die twee helftes. Sprinkel die res van die kaas oor en bak op ′n gesmeerde bakplaat vir 15 minute. Garneer met pietersielie en olywe.
|
|
|