Spinaziesaus

Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Sauzen/dressings
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
1 bossie lekker vars spinasie afgestroop van die stronk en fyn gesny. (ek rol dit in sulke rolletjies op en sny op plank soos met groenboontjies)
2 groterige uie gekerf (pas aan na smaak)
1 pakkie vars gesnyde sampioene of 1 blikkie.
1 pakkie sampioenroomsop poeier
Gerasperde cheddarkaas (plus minus ′n koppie op hierdie resep)
botter of olyfolie. (ek gebruik olyf olie. Gewone olie is ook reg. Ek gooi so bietjie botter by die olyfolie. As ek net botter geb

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Braai jou uie tot sag. Dit hoef nie bruin te wees nie. Gooi die gesnipperde spinasie by en roerbaai so bietjie. Gooi dan jou sampioene by. Gooi kookwater by soveel as wat jy sous wil he. Laat dit ′n rukkie prut. Sout en peper na smaak. Oppas net vir te veel sout. Die soppoeier en kaas het beide sout in. Die ouens wat hou van ′n byt kan maar hulle rissiemengsel bygooi. So ′n halfuur voor jy eet, maak die soppoeier met ′n bietjie water of ′n bietjie melk aan en gooi dit by.

Laat dit steeds stadig prut en roer. Moenie dat dit brand nie, onthou die soppoeier verdik dit. So 10 minute voor jy eet roer die gerasperde kaas in en roer tot gesmelt. Laat dit nog ′n bietjie prut terwyl jy dit roer. Haal af en geniet. Kan in mikrogolf verhit word as dit koud geword het.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 20-04-2024