|
Geroosterde Tomatensalade
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 12 groot, ryp tamaties -
12 groot, vars basiliekruidblare -
2-3 knoffelhuisies, fyngekap -
30 ml olyfolie -
sout en varsgemaalde swartpeper, na smaak
30ml olyfolie -
30ml balsamiese asyn -
12 vars basiliekruidblare -
24 swart olywe
Voorbereiding: Voorverhit oond tot 200?C.
Bereidingswijze: Sny ′n kruisie onder-aan elke tamatie en giet kookwater oor. Laat staan vir 1 minuut, dreineer en trek skilletjies af. Halveer tamaties en plaas gesnyde kant na bo, op ′n bakplaat. Geur met sout en swartpeper.
Sprinkel knoffel en 30 ml olyfolie oor. Skeur die basiliekruidblare in die helfte en plaas een op elke tamatiehelfte.
Bak vir 1 uur of totdat die tamaties se randjies swart raak. Verwyder uit oond en laat heeltemal afkoel.
Rangskik op ′n opdienbord. Meng balsamiese asyn en oorblywende olie en drup oor tamaties. Garneer met basiliekruid en olywe.
|
|
|