|
Brandewijnpudding Met Saus
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 5 ml koeksoda -
250 ml kookwater -
125 g (′n halwe pakkie) ontpitte dadels, fyngekap -
125 g droevrugte-koekmengsel(verskillende soos by tutti-frutti)fijn -
100 g glanskersies, gehalveer -
125 g botter of margarien -
250 ml geelsuiker -
2 eiers -
375 ml koekmeel -
′n knippie sout -
5 ml bakpoeier -
1 pakkie (100 g) pekan- of okkerneute, grof gekap
Sous:
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Stel die oond op 140 ?C. Spuit of smeer ′n vuurvaste bak van 35 cm x 22 cm x 5 cm. Los die koeksoda in die kookwater op en giet oor die dadels. Roer deur en laat afkoel. Roer die koekmengsel en kersies by. Hou eenkant.
Klits botter en geelsuiker saam tot romerig en klits eiers een-een by. Sif die koekmeel, sout en bakpoeier saam en roer geleidelik by eiermengsel. Voeg neute en laastens afgekoelde dadelmengsel by. Meng goed.
Skep in voorbereide bak en bak sowat 50 ? 60 minute. Maak intussen die sous wat dadelik oorgegiet moet word sodra die poeding uit die oond kom.
Vir die sous: Meng suiker met water, bring tot kookpunt en prut sowat 5 minute. Haal van stoof af. Voeg die res van die bestanddele by en giet oor warm poeding sodra dit uit die oond kom. Dien op met geklopte room.
|
|
|