|
Plaatkoekies
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 eiers
125 ml suiker
350 ml melk
25 ml gesmelte margarien of olie
500 ml meelblom
20 ml bakpoeier
2,5 ml sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Klits die eiers en suiker saam. Voeg 125 ml melk en margarien by. Sif die meelblom, bakpoeier en die sout saam en voeg dit by die eiermengsel. Voeg die orige melk geleidelik by om 'n gladde mengsel te vorm. Moet die mengsel nie weer roer nadat alles goed gemeng is nie. Bak in 'n warm pan waarin bietjie olie gedrup is. Bak eers aan die een kant en as dit bo-op lugblasies vorm, draai die koekies om en bak ook aan die anderkant tot goudbruin. Dien op met botter en stroop of heuning.
|
|
|