|
Tomatengerecht
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Amerikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 groot blik weense worsies (knakworsten)
1 groot ui in halwe skywe
1 k melk
3 e botter
3 groot tamaties
4 eiers
2 e meel
1 kop broodkrummels
sout
peper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Braai ui bruin in botter.
2. Voeg tamatie, sout en peper by.
3. Smelt die res van die botter in ander pan en voeg die meelblom by en laat dit in 3 minute gaar word en dan maak jy witsous daarvan deur die melk toe te voeg.
4. Kook dit vir so 10 minute tot dit gaar is.
5. Voeg die wit sous by die tamatie en ui mengsel en laat alles saam verder gaar word oor lae hitte.
6. Skep die saus in `n gesmeerde bakskottel en rankskik die worsies bo-op.
7. Breek eiers bo-op.
8. Bedek die skottel met broodkrummels en bak dit totdat die eiers gaar is.
9. Bedien warm.
|
|
|