|
Dalmades
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 4 personen
Ingredienten: VIR DALMADES:
500 g gemaalde vleis (gehakt)
2 kop rys
2 gerasperde uie
1 eier
pietersiele, fyn
zout
peper
jong groot wingerdblare soos benodig
VIR SOUS:
1 suurlemoen se sap (5 e citroensap)
2 eiers geklits
bietjie aftreksel (bouillon) van kookproses
Voorbereiding:
Bereidingswijze: VIR DALMADES:
1. Kook wingerdblare effens sag vir so 5 min.
2. Meng al die bestanddele en maak daar bollietjies van.
3. Rol bolletjies toe in wingerdblare.
4. Kook dit in `n klein bietjie kookwater met `n bietjie olie daarby.
5. Sit `n bordjie bo-op om frikkadelle onder te hou.
6. Kook tot gaar.
VIR SOUS:
1. Meng alles saam en gooi oor frikadelle.
2. Kook verder tot die sous dik is.
|
|
|