|
Geroomde Spinazie
Algemeen
Bereidingstijd: 10-20 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht / Bijgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 6 personen
Ingredienten: Blansjeer 300g spinasie, stingels verwyder - tot sag.
Smelt 50g botter en soteer 1 middelslag ui, gekap. en
125g knopiesampioene, in skywe gesny, tot sag en vloeistof ingedamp het.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sprinkel 15ml koekmeel oor en roer deur. Voeg 175ml suurroom en 75ml melk by, bring sous tot kookpunt en prut tot verdik. Voeg spinasie, gemaalde neutmuskaat, sout en vars gemaalde swartpeper na smaak by en prut oor matige hitte tot net deurwarm. As afwisseling kan geroosterde, gevlokte amandels bo-oor gesprinkel word.
|
|
|