|
Biefstuk
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 pakkie knopiessampioene
2 groot uie
1 pakkie sampioenroomsop
1 houertjie vars room
1 koppie melk
knoffel (opsioneel)
kaas gerasper (opsioneel)
olie vir braai
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sny uie en sampioene en soteer in warm olie saam met die knoffel
Meng die sop, room en melk saam en voeg by uiemengsel.
Roer tot deur geroer en laat prut tot lekker dik.
As die sous te dik is na smaak voeg net nog melk by.
Gooi gerasperde kaas in mengsel en prut tot gesmelt.
Giet oor biefstuk en geniet!!
|
|
|