|
Haas A La Waterberg
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 haas -
3 koppies rooi wyn -
50g varkvet -
2 uie -
1 eetlepel mielieblom -
50ml rum -
1 lourierblaar -
5g roosmaryn -
5 gekneusde knoffelhuisies -
5g koljander -
250g geweekte pruimedante -
speserye na smaak
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sny haas in eetbare stukke. Marineer vir 24 uur in wyn.
Sny varkvet in klein skyfies.
Braai uie in olie tot sag. Voeg res van bestanddele behalwe pruime en rum by. Kook vir 1 minuut en skep in ′n oondbak.
Haal haas uit wyn en sit in oondbak. Kook vir 2 minute terwyl jy dit deurentyd omdraai.
Voeg speserye by en dan die wyn en genoeg water om vleis te bedek. Kook vir 40 minute op lae hitte.
Haal pitte uit pruime. Voeg pruime en rum by sowat 10 minute voordat kos bedien word.
|
|
|